Genesis 41:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.
8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.