Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want daar sal altyd arm mense in die land wees.+ Daarom beveel ek jou: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou behoeftige en arm broer in jou land.’+

  • Job 31:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 As ek geweier het om vir die armes te gee wat hulle wou hê+

      en die weduwees teleurgestel het deur hulle nie te help nie,+

  • Job 31:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 laat my arm dan van my skouer afval,

      en laat my arm by die elmboog* gebreek word.

  • Psalm 112:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hy het wyd en syd* uitgedeel. Hy het vir die armes gegee.+

      צ [Tsade]

      Sy regverdigheid duur vir ewig.+

      ק [Kof]

      Sy krag* sal verheerlik en geprys word.

  • Spreuke 19:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+

      en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel