16 Soos wolke wat die land bedek, sal jy teen my volk Israel opkom. Ek sal jou aan die einde van die dae teen my land bring+ sodat die nasies my kan ken wanneer ek my voor hulle oë deur middel van jou heilig, o Gog.”’+
22 Ek sal my oordeel teen hom bring met verskriklike siektes+ en met bloedskuld, en ek sal ’n stortreën en hael+ en vuur+ en swael+ laat reën op hom en sy soldate en die baie volke saam met hom.+
8 Nadat Jehovah van die leërmagte verheerlik was, het hy my na die nasies gestuur deur wie julle onderdruk* is,+ en dít is wat hy sê: ‘Wie aan julle raak, raak aan my oogappel.+
3 In daardie dag sal ek Jerusalem ’n swaar klip vir al die volke maak. Almal wat dit optel, sal vir seker ernstig beseer word.+ En al die nasies van die aarde sal teen haar bymekaarkom.+