Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 42:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Ek dors na God, na die lewende God.+

      Wanneer kan ek kom en voor God verskyn?+

  • Psalm 63:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 63 O God, u is my God, ek bly soek na u.+

      Ek dors na u.+

      Ek* is flou van verlange na u

      in ’n droë en dorre land, waar daar geen water is nie.+

  • Amos 8:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 ‘Kyk! Daar kom dae,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,

      ‘dat ek hongersnood in die land sal stuur,

      nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie,

      maar om die woorde van Jehovah te hoor.+

  • Matteus 5:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Gelukkig is dié wat honger en dors+ na regverdigheid, want hulle sal versadig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel