Gemeentelike boekstudie
Rooster vir gemeentelike studies in die brosjure Moet jy aan die Drie-eenheid glo? (Sien byvoegsel tot Ons Koninkryksbediening vir Junie 1990.):
3 September: Twaalfde week
10 September: Dertiende week
17 September: Veertiende week
Rooster vir gemeentelike studies in die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n?:
24 September: Bladsy 5, par. 1 tot bladsy 13, par. 3