Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/91 bl. 4
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
Ons Koninkryksbediening—1991
km 3/91 bl. 4

Teokratiese nuus

◆ Ons het ’n hoogtepunt van 128 427 by die 20 “Suiwer Taal”-Streekbyeenkomste gehad wat in Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Maputo, Namibië, Swaziland en St. Helena gehou is. Dit is 12 032 meer as verlede jaar. Daar is 2835 gedoop, ’n vermeerdering van 510 vergeleke met verlede jaar.

◆ Agttien nuwe Koninkryksale is gedurende 1990 voltooi. Ons dank Jehovah vir sy seën en al die vrywilligers vir hulle ondersteuning. Daar is steeds ’n dringende behoefte in baie dele van die land waar ons broers onder onbevredigende toestande bymekaarkom. Hoe sal daar in 1991 in hierdie behoefte voorsien word? Deur die spoedige optrede van die Gemeenteboukomitees; deur die noukeurige leiding van die 22 Streekboukomitees; deur die goeie ondersteuning van alle bekwame werkers en deur die liefdevolle hulp van elke vrywilliger. Laat ons die bouprogram van Koninkryksale bespoedig!

◆ Ten spyte van die feit dat sekere gebiede weens geweld ontoeganklik is, is dit bemoedigend om te sien dat 331 gemeentes in 1990 aan die ontoegekendegebied-kampanje deelgeneem het. Die 11 873 verkondigers het 121 450 uur in die gebied gewerk en 10 405 boeke, 38 050 boekies, 65-074 tydskrifte versprei en 290 intekeninge verkry. Knap gedaan, broers en susters!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel