Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/91 bl. 6
  • Streekbyeenkomste vir 1991

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Streekbyeenkomste vir 1991
  • Ons Koninkryksbediening—1991
Ons Koninkryksbediening—1991
km 7/91 bl. 6

Streekbyeenkomste vir 1991

Hieronder verstrek ons die datums, plekke en tale van elke streekbyeenkoms.

27-29 September:

WINDHOEK, Atletiek- en Sokkerstadion (tweetalige program in Afrikaans/Engels)

4-6 Oktober:

ONGWEDIVA, Hoërskool Mweshipandeka (tweetalige program in

Kwanyama/Ndonga, *Portugees)

11-13 Oktober:

DURBAN, King’s Park-rugbystadion (*Engels, *Zulu)

EMPANGENI, Bhekuzulu-saal, Universiteit van Zululand (Zulu)

NEWCASTLE, R. K. Rümelin-stadion (Zulu)

29 November-1 Desember:

ST. HELENA, Levelwood-Koninkryksaal (Engels)

13-15 Desember:

BLOEMFONTEIN, Vrystaatstadion (tweetalige program in Afrikaans/Engels, *Suid-Sotho)

GABORONE, Nasionale Stadion (*Engels, *Tswana)

THULAMAHASHE, Sportstadion (Tsonga)

20-22 Desember:

KAAPSTAD, Goodwood-skouterrein (*Afrikaans, *Engels, *Xhosa)

JOHANNESBURG, Nasionale Uitstalsentrum (*Afrikaans, *Engels, ’n bietjie Grieks, *Portugees, *Suid-Sotho, *Zulu. Ons sal ook sessies in gebaretaal hê.)

LEBOWA-KGOMO, Skouterrein (Sepedi, ’n bietjie Venda)

MDANTSANE, Sisa Dukashe-stadion (Xhosa)

MAFIKENG, Mafikeng-rugbystadion (Tswana)

MAPUTO, Grupo Desportivo de Maputo (*Portugees) Pavilhão Coberto do Clube de Desportos de Maxaquene (*Tsonga)

PORT ELIZABETH, Boet Erasmus-stadion (*Afrikaans, *Engels)

27-29 Desember:

KANYAMAZANE (Witrivier), Kanyamazane-stadion (Zulu)

MANZINI, Handelskouterrein (’n bietjie Engels, Zulu)

MASERU, Nasionale Stadion (’n bietjie Engels, Suid-Sotho)

PRETORIA, Skouterrein (*Afrikaans, *Engels, tweetalige program in Sepedi/Tswana, *Zulu)

3-5 Januarie 1992:

UMTATA, Onafhanklikheidstadion (Xhosa)

* Dui aan dat ’n volle program in daardie tale aangebied sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel