Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/94 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1994
Ons Koninkryksbediening—1994
km 9/94 bl. 7

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Die toewyding van die Tsakane-Suid-Koninkryksaal, naby Nigel, is deur 476 bygewoon. Drie gemeentes gebruik hierdie saal. Die Kwa-Dwesigemeente in Port Elizabeth het hulle ook verheug toe hulle snelbou-Koninkryksaal op 25 Junie 1994 toegewy is.

Ons wil alle vrywilligers van die Koninkryksaalbouprojekte prys vir hulle onselfsugtige pogings om die Koninkryksaalprojekte te ondersteun. Gemeentes wat besig is om ’n nuwe saal te bou, word aangemoedig om hard te werk en dit, waar moontlik, teen die einde van die jaar te voltooi en toe tewy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel