24-30 Oktober
SPREUKE 17-21
Lied 76 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Streef vrede met ander na”: (10 min.)
Spr 19:11—Bly kalm wanneer iemand jou aanstoot gee (w14 12/1 12-13)
Spr 18:13, 17; 21:13—Maak seker dat jy al die feite het (w11 8/15 30 ¶11-14)
Spr 17:9—Vergewe die oortreding liefdevol (w11 8/15 31 ¶17)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Spr 17:5—Wat is een rede waarom ons ons vermaak wyslik moet kies? (w10 11/15 6 ¶17; w10 11/15 31 ¶15)
Spr 20:25—Hoe is hierdie beginsel van toepassing op die huwelik en wanneer jy met iemand uitgaan? (w09 5/15 15-16 ¶12-13)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 18:14–19:10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die uitnodiging na die gemeentelike vergadering aan (inv).
Herbesoek: (4 min. of minder) inv—Sluit af deur die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? in te lui.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 57 ¶14-15—Help die student om te sien waarom dit belangrik is om sy kleredrag en persoonsversorging vir die vergaderinge te verbeter.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Om vrede te maak bring seëninge mee: (15 min.) Bespreking. Speel die video Om vrede te maak bring seëninge mee. (Gaan na JW Library > PUBLICATIONS > VIDEOS > THE BIBLE > APPLY BIBLE PRINCIPLES.) Vra dan die volgende vrae: Wat moet ons vermy wanneer die vrede versteur is? Tot watter seëninge lei dit wanneer ons Spreuke 17:9 en Matteus 5:23, 24 toepas?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶35-40, venster op bl. 25 “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?” en die tabelle op bl. 26-29 “God se Koninkryk—’n Werklike regering”, “Voorberei vir die geboorte van die Koninkryk”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 144 en gebed