-
Daniël 2:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die Galdeërs het die koning geantwoord: “Daar is nie ’n mens op die aarde wat kan doen wat die koning beveel nie, want geen groot koning of goewerneur het al ooit so iets van enige towerpriester of waarsêer of Galdeër gevra nie.
-