Sy onderwyser wou een hê
So berig ’n seun wat die publikasie Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? skool toe geneem het. Hy verduidelik:
“Ek het skool toe gegaan met my nuwe boek. Ek het vir my onderwyser gesê dat ek graag die boek vir die klas wil wys. Hy het dit toe deurgekyk en so baie daarvan gehou dat hy die klas laat ophou het met hulle werk om dit vir hulle te wys. Die volgende dag het hy my gevra of hy een kan kry. En daardie middag ná skool het ek dit vir hom gebring. Hy hou regtig daarvan.”
Ons meen dat jy ook hierdie fassinerende, pragtig geïllustreerde boek met 256 bladsye sal geniet. Jy kan jou eksemplaar ontvang deur bloot die bygaande koepon in te vul en dit saam met R4,50 aan ons te stuur.
Stuur asseblief die boek Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? posvry aan my. Ek sluit R4,50 in.