Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 103
  • Werp jou sorge op Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Werp jou sorge op Jehovah
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Werp jou laste op Jehovah
    Sing vir Jehovah
  • Gee jou laste vir Jehovah
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 103

Lied 103

Werp jou sorge op Jehovah

(Psalm 55:23)

1. O Jehovah,hoor my bede

En verberg u nie vir my.

Hoor my smeking,gee tog antwoord,

Dat my hart hom kan verbly.

(Refrein)

2. Had ek vlerke soos ’n duif,dan

Sou ek wegvlieg en vernag

In ’n skuilplek teen die bose,

Wat net kwaad doen elke dag.

(Refrein)

3. Saans en smôrens roep ek God aan;

Hy alleen is Opperheer.

Hy verlos my siel in vrede,

En my vyand werp hy neer.

(Refrein)

Werp jou sorge op Jehovah;

Hy sal jousteeds onderskraag.

Hy sal sorg dat jy nie struikel

As jy doen wat hom behaag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel