Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 125
  • ‘Jehovah is aan my kant’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Jehovah is aan my kant’
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se heilige nasie
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kies kant vir Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 125

Lied 125

‘Jehovah is aan my kant’

(Psalm 118:6)

1. My hart vertrou volkome op

Jehovah vir bevryding.

Ek wandel volgens God se weë,

Gehoorsaam aan sy leiding,

Want langs die lewenspad is daar

Soms swaar omstandighede.

Maar God is immer aan my kant.

Dit vul my hart met vrede.

(Refrein)

2. In hierdie uur van wêreldnood

Sal my geloof beproef word.

Al sak die vyand op my toe

Laat dit my nooit bedroef word,

Want ek kan altyd weerstand bied,

En God verleen beskerming.

Aan almal wat sy naam wil dra,

Betoon hy groot ontferming.

(Refrein)

3. Jehovah God verlêvandag

Sy heil’ge volk se grense,

Want skares kom om hom te dien,

En hul vervul sy wense.

Hy steun al diéwat hom aanbid;

In hul skep hy behae. Mag ek dieselfde ywer toon

In hierdie “laaste dae”.

(Refrein)

Jehovah God is aan my kant;

Ek sal homvir ewig verheerlik.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel