Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/97 bl. 4
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1997
Ons Koninkryksbediening—1997
km 12/97 bl. 4

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Ons verheug ons saam met die Waterval- (Dennilton), Tongaat- en Umlazi-Oos-gemeentes wie se Koninkryksale gedurende Julie toegewy is. Dit bring die getal Koninkryksale wat in die 1997-diensjaar toegewy is op 17 te staan.

In Ons Koninkryksbediening vir Augustus 1997, bladsy 3, paragrawe 4 en 5, is ons weer eens aangespoor om hierdie goeie werk vrywillig te ondersteun. Het jy ooreenkomstig die versoek wat gedoen is ’n Kingdom Hall Construction Worker Questionnaire-vorm (S-82) ingevul?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel