Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/15 bl. 7
  • Rooster vir die week van 30 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 30 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 30 MAART
Ons Koninkryksbediening—2015
km 3/15 bl. 7

Rooster vir die week van 30 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 30 MAART

Lied 57 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 22 ¶9-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 14-15 (8 min.)

Nr. 1: 1 Samuel 14:36-45 (3 min. of minder)

Nr. 2: Bileam—Tema: Hebsug kan ons verblind sodat ons ’n verkeerde weg inslaan—it-1-E bl. 244-245, “Balaam”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Die vervulling van Bybelprofesieë oor die laaste dae—igw bl. 13 ¶1 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Wees gereed vir elke goeie werk.’—Titus 3:1.

Lied 37

15 min: Bykomende video’s op ons webwerf vir die bediening. Bespreking. Begin deur die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie? te speel. Bespreek dan maniere waarop hierdie video in die bediening gebruik kan word. Doen daarna dieselfde met die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? Sluit ’n demonstrasie in.

15 min: “Gebruik ‘’n Inleiding tot God se Woord’—Om ’n gesprek te begin.” Vrae en antwoorde. Nooi die gehoor om ander maniere voor te stel waarop “’n Inleiding tot God se Woord” in die bediening gebruik kan word. Sluit ’n demonstrasie in.

Lied 114 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel