Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 4
  • Hoe om goeie antwoorde te gee

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om goeie antwoorde te gee
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jehovah in die gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Moedig mekaar aan by gemeentelike vergaderinge
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Loof Jehovah “in die midde van die gemeente”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Hou vas aan die openbare bekendmaking van jou hoop sonder om te wankel
    Ons Koninkryksbediening—1994
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe om goeie antwoorde te gee

’n Seun steek sy hand tydens die Wagtoring-studie op, ’n suster antwoord by die Wagtoring-studie

Goeie antwoorde bou die gemeente op (Ro 14:19). Diegene wat dit gee, vind ook daarby baat (Spr 15:23, 28). Daarom moet ons by elke vergadering probeer om ten minste een antwoord te gee. Ons sal natuurlik nie elke keer dat ons ons hand opsteek, gevra word om te antwoord nie. Daarom is dit goed om ’n hele paar antwoorde voor te berei.

’n Goeie antwoord . . . 

  • is eenvoudig, duidelik en kort. In die meeste gevalle kan dit in 30 sekondes of minder gegee word

  • moet in jou eie woorde gegee word

  • is nie ’n onnodige herhaling van ’n vorige antwoord nie

As jy eerste gevra word, . . . 

  • moet jy ’n eenvoudige, direkte antwoord op die vraag gee

As die vraag reeds beantwoord is, kan jy . . . 

  • toon hoe ’n teksverwysing verband hou met die punt wat bespreek word

  • sê hoe die punt ons lewe raak

  • verduidelik hoe die inligting toegepas kan word

  • ’n kort ondervinding vertel wat ’n sleutelgedagte beklemtoon

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel